Haaindrieg

Haaindrieg

58 posts

  • one month ago
    Halloween!! The Gnome Knows - Grenache + quesidias with Diogenes, Yasmin & Laurita Nice!!
  • one month ago
    2 days to go... Before Halloween. Bwa-ha-haaaa... + Mac & Cheese na 'n paar lang dae Vandag my 1ste kar verkoop (Verano)
  • 2 months ago
    Housewarming! 'n Braai saam met die McCaws
  • 4 months ago
    By die Hugo's (Francois, Marina & tannie Maritjie) in Calgary
  • 4 months ago
    What a night...??!!
  • 4 months ago Recommended
    Ghost Pines Merlot 2012 with Mo & Kat @ Chop
  • 5 months ago
    Ons eerste wyn in ons apartmentjie. Volgens my vrou is dit "jammy" en oorweldigend vanilla!
  • 7 months ago Recommended
    Nou nie elke dag dat ek 'n 12 jaar oue Cab kan drink nie. Was nogal good!
  • 7 months ago
    Herman & Jeannie kuier vir oulaas.
  • Die Laan 8 months ago Die Laan Recommended
    Kanselliersete
  • Numanthia 8 months ago Numanthia
    NVMANTHIA (Pierre Lötter) saam met Morrokaanse lamskenkel Baie njammies
  • 8 months ago
    Pierre Lotter spoil ons met 'n paar interessante wyne: verouderde wit wyne + olyfolie & atlantic smoked sea salt roomys Verrassend lekker!
  • 8 months ago
    Martin & Hannelie; ons sê koebaai op 'n hoë noot: pizza, wyn & LOTR!
  • 8 months ago
    The Very Sexy Shiraz 2011 - Cloof Heerlike verrassing tydens Bybelstudie
  • 8 months ago
    Ons groet Gerald, Olga, Hayley en Casey Hoender flattie op die braai en 'n great Merlot!
  • 8 months ago Recommended
    Afskeid op Orkney - KWV Classic Collection Cabernet Sauv 2011
  • Stellenrust - Picalot 8 months ago Stellenrust - Picalot Recommended
    Verjaarsdag-wyn tydens binne-huis piekniek. Great aand!
  • 9 months ago Recommended
    The Mayfly - Dullstroom Opgegradeer vanaf "du Toitskloof". Sal veroorsaak dat ek meer Pinot Noir drink
  • 10 months ago Recommended
    Damn Yum... Die wyn, natuurlik! (Saam met oorskot pizza van Col 'Cacchio)
  • 10 months ago Recommended
    Die laaste (en reënirige) Sondagmiddag van 2013 met 'n Heinie spesialiteit: "Christmas Turkey WhiteBoy Chilli"
  • Arra Wine one year ago Arra Wine Recommended
    'n Liela favourite- in haar woorde: "Liquid honey"